Comte de Rochambeau

Comte de Rochambeau standbeeld, beeldhouwerk deur Fernand Hamar.

Maarskalk Jean-Baptiste Donatien de Vimeur, Comte de Rochambeau (gebore 1 Julie 1725 te Vendomê, oorlede 10 Mei 1807 te Thorê) was 'n Franse edelman en generaal wat 'n sleutelrol gespeel het in die beleg van Yorktown tydens die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog, en sodoende bygedra tot die onafhanklikheid van die 13 kolonies wat onder Britse gesag was.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search